Description
Hugo & Bets is vir die Vrou wat met styl en selfvertroue beweeg! Geïnspireer deur Hugo Boss Femme, is hierdie oliebasis parfuum ‘n elegante mengsel van ligte blomme, vrugte en subtiele musk. Dit is vir die vrou wat sy eie pad loop, met ‘n geur wat die perfekte balans van vars en verfyndheid bring. Hugo & Bets – vol charisma, vol persoonlikheid, en altyd op punt. Laat hierdie geur jou kenmerk wees, elke dag, oral!




Reviews
There are no reviews yet.