Description
Blompot Bettie is vir die vrou wat haar eie lekker geur wil dra! Geïnspireer deur Marc Jacobs se Daisy, bring hierdie oliebasis parfuum ’n speelse mengsel van vars blomgeure, sitrus en ’n tikkie musk. Dit is die perfekte geur vir elke dag, vol energie en daai lekker lag wat die wêreld regmaak. Met Blompot Bettie sal jy nie net geur los nie, maar ook ‘n bietjie vreugde! Dis flirty, vrolik, en sommer heeltemal jy!




Reviews
There are no reviews yet.